2015 Matriekuitslae

MATRIEKKLAS 2015 – ONS TROTS!!

Ons skool het ʼn 100 % slaagsyfer behaal! Ons trofeëkas kraak onder die druk van al die toekennings.
Ons beklee amptelik die 2de posisie in Noordwes.
 196 leerders behaal ʼn 100% slaagsyfer
 80% kwalifiseer vir graadstudies
 18% kwalifiseer vir diplomastudies


Tersia Radley is aangewys as 10de in die NW Provinsie én 1ste in die streek.


Jacques Kotze is 2de in die streek en 11de in die provinsie.


Danei Rall is 3de in die streek en 21ste in die provinsie.
Christél Rossouw is 4de in die streek
Charles-Henry White is 5de in die streek
1 Leerder behaal 9 onderskeidings – Rein Ernst
4 Leerders behaal 8 onderskeidings
3 Leerders behaal 7 onderskeidings
5 Leerders behaal 6 onderskeidings
4 Leerders behaal 5 onderskeidings
11 Leerders behaal 4 onderskeidings
27 Leerders behaal gemiddeld bo 80 %
49 Leerders behaal gemiddeld bo 70 %
18 vakke behaal hoogste gemiddeld in streek
16 Kandidate behaal beste vakprestasie in streek.

Baie geluk aan ons Matriekklas van 2015. Ons is baie trots op julle.


Rein Ernst

Share This: