2017 Liggieraad neem offisieël die leisels oor!

Photo 2016-10-12, 11 02 05 AM
Met die aankondiging van die hoofleiers van 2017 neem hulle offisieël die leisels oor by die raad van 2016. Baie geluk aan die nuwe hoofleiers en elke Liggieraadslid. Ons sien uit na al die hoogtepunte waarna julle die skool toe gaan lei volgende jaar.

Die verskeie hoofleiers is soos volg:

Hoofleiers: Lohann Jahns en Anri Louw
Sport: CP le Roux en Rieze Janse van Rensburg
Kultuur: Marco du Toit en Phia-ri Olivier
Akademie: Hein Odendaal en Eunice Steenekamp
Koshuis Hoofleiers: Thomas Bevan en Corlin Hartman
Lohann Jahns (Hoofseun) en Anri Louw (Hoofmeisie)
Liggieraad 2017:
Meisies:

Nicole Alabanza
Tanya Barnard
Lieze Bezuidenhout
Ansune Breytenbach
Esmarie Coetzer
Simone du Plessis
Corlin Hartman
Rieze Janse van Rensburg
Chanell le Roux
Hilze Loubser
Anri Louw
Isobeth Louw
Phia-ri Olivier
Rumari Roode
Eunice Steenekamp
Anuschke Teixeira
Gutte Vermaak
Jane Wessels
Seuns:

Thomas Bevan
Hunty Conradie
Marco du Toit
Lohann Jahns
Bertru Jones
Eltin Kleynhans
CP le Roux
Henco Nel
Hendrik Niewoudt
Hein Odendaal
AJ Pienaar
Christiaan Pretorius
Lian Rothman
Guido Schulenburg
Donnovan Serfontein
Janco Scholtz
Muhammad Suliman
Henk Venter