2019 Hoofleiers aangekondig.

Liggies se hoofleiers vir die 2019 termyn is soos volg:

Agter van links na regs:

Carien Breytenbach en Lohan Hefer (Graadraad), Suzaan Olivier en Dewald Blaauw (Kultuur), Lourens Jacobs (Hoofseun), Anneli Kruger (Hoofdogter), Jackus Boshoff (Koshuis Hoofseun), Wané du Preez (Koshuis Hoofdogter), Aubrey Reynecke en Clarissa Weyer (Sport)

Voor op die foto is die Liggieraadvoogde Me. Mariaan le Roux en Mnr. Wimpie Blom

Share This: