Die Aia - fees (Alles in Alles) was hierdie jaar aangebied vanaf die 1ste tot die 12de Augustus.
Die fees is elke jaar `n hoogtpunt op Lichtenburg se kalender en `n groot opgewondenheid heers by die skool gedurende hierdie twee weke.
`n Paar fotos van die hoogtepunte van die week is hieronder.