Fasiliteite

Ons sentrums beskik oor die nuutste tegnologie, dataprojektors en lugversorgers. Hoërskool Lichtenburg het sentrums vir:

  • Lees
  • Ingenieursgrafika & -ontwerp
  • Inligtingstegnologie
  • Rekenaartoepassingstegnologie (twee)
  • Meganiese Tegnologie (twee)
  • Elektriese Tegnologie
  • Verbruikerstudies (twee)

Leerders maak ook van ons musieksentrum gebruik om die volgende aktiwiteite te beoefen:

  • Klavier
  • Klawerbord
  • Sang
  • Kitaar
  • Dwarsfluit
  • Viool
  • Tromme

Sentrumhoof:

Me Dalena Zandbergh

Personeel:

Me Lizl Badenhorst
Me Lizane Zandbergh