Uitsonderlike prestasies

Merietekoekenningsaand 2017

Baie geluk aan die volgende leerders wat aangewys is as die Top 10 in elke graad vir 2016.

TOP10 GR11

10. Corli van der Walt
9. Daniel Brunette
8. Christiaan Pretorius
7. CP le Roux
6. Henco Nel
5. Jané Wessels
4. Anri Louw
3. Marnel Bezuidenhout
2. Hein Odendaal
1. Eunice Steenekamp

TOP10 GR10

10. Zandri van der Linde
9. Zahra Minty
8. Danika Rousseau
7. Mia Viljoen
6. Luhané Jacobs
5. Matshidiso Molete
4. Suné Roux
3. Jude Camillus
2. Qudsiyya Ismail
1. Cailyn Ferreira

TOP10 GR9

10. Carien Breytenbach
9. Elmarize Moolman
8. Janko Botha
7. Megan Vogel
6. Suzaan Olivier
5. Zoë Jennings
4. Cherize Kühn
3. Anneli Krüger
2. Wayne Jennings
1. Erika Momberg

TOP10 GR8

10. Keerthika Camillus
Marijke Willemse
9. Monet Kleynhans
8. Gert Christiaan Dry
7. PC Meyer
6. Ané Kruger
5. Kayla Lombaard
4. Lynette Wessels
3. Ané van Wyk
2. Monique Rousseau
1. Sonica Roux

Matriekuitslae 2016

Die volgende prestasies is gedurende die graad 12-eksamen 2016 behaal:

  • ‘n 99%-slaagsyfer is in 2016 behaal.
  • 66% graadgemiddeld.
  • 15 leerders onder die Noordwes Provinsie se Top 100.
  • 15 leerders onder die Top 20 in die Distrik.
  • 327 vakonderskeidings is behaal .
  • 13 leerders aangewys as beste presteerder in hulle vak in distrik.
  • Beste gemiddeld per vak in Distrik in die volgende vakke:
  • Engels Eerste Addisionele Taal – 74.10%
  • Afrikaans Huistaal – 64.94%
  • Afrikaans Eerste Addisionele Taal – 63.12%
  • Rekeningkunde – 72.93%
  • Ekonomie – 63.73%
  • Geografie – 60.91%
  • Verbruikerstudie – 63.76%
  • Ingenieursgrafika en Ontwerp – 63.97%
  • Inligtingstegnologie – 66.20%
  • Wiskunde – 64.65%
  • Fisiese Wetenskap – 61.65%

Verskeie leerders het ook in die volgende aktiwiteite uitgeblink:

  • Afrikaanse Ekspo
  • Wetenskap Ekspo
  • Afrikaanse Olimpiades
  • Wiskunde Olimpiades
  • Inligtingstegnologie Olimpiades
  • Verbruikerstudies Olimpiades
  • Rekeningkunde Olimpiades
  • Rekenaartoepassingstegnologie Olimpiades

 

Top 10: Tweede kwartaal

Graad 8 Graad 8
Graad 9 Graad 9
Graad 10 Graad 10
Graad 11 Graad 11