Astrant redaksie ontvang opleiding.

Die Astrant redaksie en fotograwe het leersame opleidingsessies by Mpower Media gaan bywoon.

Ons sien vreeslik uit nie die eerste uitgawe van hierdie pragkoerant wat binnekort gaan verskyn.

Spesiale dank aan MPower wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.

Share This: