Atlete Presteer by Potchefstroom Interhoër


Op 19 Februarie het die jaarlikse interhoër tussen Lichtenburg, Gimnasium, Volkskool, Girls en Boys High plaasgevind in Potchefstroom.

Liggies se atlete het uiters goed presteer en ons het die dag in die tweede plek afgesluit. Die volgende atlete het goue medaljes op die dag gewen:

Eunice Steenekamp
Carma Rossouw
Janko Schikerling
Gomolemo Kerileng
Carien Breytenbach
Pieter Wagner
Evardi Boshoff
Johane Goosen
Lienge Lamprecht
Olebogeng Mogapi
Rieze Janse van Rensburg
Thebe Makwana
Lebone Manyoyi
Clarissa Weyer
Dawida van Biljon
Enjoulize Jordaan
Gontse Selebogo
Pieter Wagner

Olebogeng Mogapi het ook die toekenning vir die beste baanatleet ontvang na pragtige 400m en 800m wedlope!

Share This: