Atlete presteer in Rustenburg.

Die volgende leerders het bo 800 punte op die ABSA Tabel aangeteken tydens Vrydagaand 05 Februarie se vriendskaplike byeenkoms te Rustenburg.

Die skole wat deelgeneem het was Frikkie Meyer, RHS, Monument en Lichtenburg.

Gomolemo Kerileng

Carien Breytenbach

Share This: