Avontuurspanne domineer by Provinsiale Byeenkoms

Photo 2016-09-18, 2 44 37 PM
Die Liggies avontuurspanne het die afgelope naweek die kompetisie heeltemal oorheers by die provinsiale byeenkoms! Spanne van Gauteng en Noordwes neem saam aan die kompetisie deel!

In die Junior kompetisie kon Liggies daarin slaag om beide die goue en die silwer medalje huistoe te bring, terwyl die senior spanne al die plekke op die podium volgestaan het.

Meeste Lichtenburg spanne se tye was egter goed genoeg om te kwalifiseer vir die Avontuursport SA Kampioenskappe wat tydens September vakansie in die Oos - Kaap aangebied word!

Senior Uitslae:
1. Swart Mambas;
2. Boerboelle;
3. French Toast Mafia;

Junior Uitslae:
1. Gifappels;
3. Navy Seals;