Begrotings Vergadering 16 November 2015 18:00 Gepos 5 jare terug / Ouer Inligting Ontvang asb hiermee kennis van die Begrotingsvergadering vir ouers geskeduleer vir Maandag, 16 November 2015 om 18:00. Tydens hierdie vergadering sal die begroting vir 2016 voorgelê word vir goedkeuring. Share This: Related