Viewing archive for Kategorie: Buitengewone Prestasies

Maryna is `n top 25 matrikulant!

Maryna Kamfer is aangewys as een van die top 25 finaliste in die jaarlikse “Matrikulant van die jaar” kompetisie aangebied deur Kovsies! Al die finaliste voldoen aan die kriteria van uitsonderlike prestasies in akademie, leierskap, sport en kultuur en elkeen van hulle dien in verkose leiersposisies in die leerlingrade van hul skole. Dit is `n […]

Hokkie Leerders Presteer

Die volgende hokkie spelers is in hulle onderskeie Noordwes oefengroepe opgeneem: o/18: Ansche Grobler, Bianca Hurter, Masego Motlihatlhedi, Rumari Roode, Danielle Jansen van Rensburg, Elme Lange, Eunice Steenekamp, Rieze Janse van Rensburg, Phiari Olivier en Anri Louw. 0/16: Kaleigh Kovago, Carien Breytenbach, Lienge Lamprecht, Madri Rabe, Clarissa Weyer, Chandre Anker, Cleone Janse van Rensburg, Carma […]