Viewing archive for Kategorie: Kultuur

Musiek Leerders Presteer

Die volgende leerders het hulle Unisa teorie eksamens geslaag: GRAAD 1 Chane Human Rika Roodt (93%) Theresa Roodt (85%) Simone du Plooy (87%) Veronique Pienaar Hezandri van der Westhuizen GRAAD 2 Johandri Labuschagne (91%) Carina du Plessis (91%) Hugo van der Merwe (81%) Phiari Olivier GRAAD 3 Marco du Toit (80%) Adriaan Havenga (90%) GRAAD […]

Radikale Redenaars: Finaal 30 en 31 Oktober 2015

Hoërskool Lichtenburg kan met reg trots wees op sy deelnemers en hul prestasies. Wianda Gilliland en Faraaz Ismail is aangewys as NASIONALE WENNERS in die afdeling Eksperimenteel(Graad 12). Johane van der Linden is die NASIONALE WENNER in die afdeling: Lees: Afrikaanse Poësie(gr.9). Qudsiyya Ismail en Phia-Ri Olivier het tweede plek in hul afdelings behaal. Chrisma […]