Viewing archive for Kategorie: Reünies

Matriek 1966 Reünie

Die matrieks van 1966 hou `n reünie op die 16de April 2016 by die skool. Vir meer inligting kan die volgende persone gekontak word. Hettie van Eeden  072 830 2648 Pieter Viljoen 082 471 1312