Vir die eerste keer is Hoërskool Lichtenburg se Eerste en Tweede Dogterskrieketspanne NW kampioene. Hoërskool Lichtenburg se Tweede Dogterskrieketspan het Dinsdag 16 Oktober 2018 ‘n groot oorwinning behaal van 30 lopies in die finaal teen Matlosana. Die Tweedespan bestaan uit ‘n klompie jong en onervare spelers, sommige wat nog nooit krieket gespeel het voor hierdie […]
Viewing archive for Kategorie: Sport
Avontuur Leerders vaar uitstekend by SA’s
Op 9 September was die SA Skole Avontuur byeenkoms gehou te Aldam vakansieoord. Goed voorbereid en met baie spanning het 7 van ons skool se spanne gaan deelneem aan ‘n baie suksesvolle avontuur byeenkoms. Die junior spanne moes 48km voltooi en alle punte bereik om ‘n plek te behaal. Dit het bestaan uit die volgende: […]
Hokkie Leerders Presteer
Die volgende hokkie spelers is in hulle onderskeie Noordwes oefengroepe opgeneem: o/18: Ansche Grobler, Bianca Hurter, Masego Motlihatlhedi, Rumari Roode, Danielle Jansen van Rensburg, Elme Lange, Eunice Steenekamp, Rieze Janse van Rensburg, Phiari Olivier en Anri Louw. 0/16: Kaleigh Kovago, Carien Breytenbach, Lienge Lamprecht, Madri Rabe, Clarissa Weyer, Chandre Anker, Cleone Janse van Rensburg, Carma […]
Netbal Leerders Presteer
Baie geluk aan die volgende Netbal dogters wat verkies is tot die “Elite Netbalspan” vir die Ngaka Modiri Molema distrik. Thato Makoena Lebogang Moeng Kgakgamatso Mogotlwane