Dogters krieket wen teen Gimmies.

Die Eerste Dogters krieketspan het in die o15A seuns se voetspore gevolg en Gimmies met 40 lopies gewen! Die o15A seuns het laasweek Donderdag vir Gimmies met 8 paaltjies gewen!

Share This: