Eerste Rugbyspan Capping Seremonie

Hoërskool Lichtenburg se eerste rugbyspan se capping seremonie het plaasgevind op di 12de April.

Die seuns het die voorreg gehad om deur Johan Ackermann, afrigter van die Lions, toegespreek te word. Johan het ook tyd afgestaan om `n oefensessie met die seuns deur te werk Woensdagoggend.

Die volgende seuns maak die eerstespan van 2016 op:

1. Pieter Carroll
2. Christo Badenhorst
3. SW Conadie
4. Corno Lubbe
5. Johan Kotze
6. Henco Nel
7. Gerhard Meyer
8. Anthony Keen
9. Janko Schickerling
10. Evardi Boshoff
11. Henk Venter
12. Lohan Jahns
13. Dries Rall
14. Bertru Jones
15. Donnavan Serfontein
16. Dian Pretorius
17. Cravian Smith
18. Marcu Swart
19. Mauritius Claase
20. Lian Rothman
21. Vihan Muller
22. Boeshie van der Walt
23. Mauritz Kotze

Afrigters:
Tom Holtzhausen
Pieter van Zyl


Johan Ackermann, Lions afrigter, Mnr. Mathee (Skoolhoof) en Michael Bondesio (Sporthoof) na die Capping seremonie.

Share This: