Gemeenskap skenk water aan die skool.

Hoërskool Lichtenburg wil graag die volgende persone bedank vir `n 10 000 liter waterskenking.

Ilze Coetzer en Shaun Dare van Caltex en die gemeenskap in Pretoria vir die skenking van die water, asook Mnr. Wilco du Toit, Jacques van Niekerk en Henwill vir die vervoer van die water.

Share This: