Hart en hande reg vir 2016.

Die nuwe leiers van die Hart en hande groep is Dindagaand 26 Januarie in die onthaallokaal tydens hulle geesvangaksie aangekondig.

Hulle is Louwry Kruger, Cailyn Ferreira, Phiari Olivier, Juanmari Maree, Chrisma Lemmer, Bianca Serfontein en Mia Viljoen.

Baie sterkte vir die ongelooflike werk wat julle die jaar gaan doen.

Share This: