Interhuis Swem

Die Interhuis swembyeenkoms was op die 27ste Januarie by die skool aangebied. Die marlyne het uiteindelik die byeenkoms gewen en die volgende leerders het uitstekend presteer.

Junior Victrix Ludorum: Erika du Plessis
Junior Victor Ludorum: Jackus Boshoff
Senior Victrix Ludorum: Dawida van Biljon en Shane van den Heever
Senior Victor Ludorum: Wouter de Vries

Wouter de Vries


Jackus Boshoff


Erika du Plessis


Dawid van Biljon en Shane van den Heever


 

Share This: