AIA Fees

Dié weeklange kunstefees is ‘n hoogtepunt op ons skool se kultuurkalender. Verskeie bekende kunstenaars word uitgenooi om gedurende die week by die skool op te tree en deel te vorm van ons Liggie-tradisie. Afdelings waarin daar meegeding word, sluit in:

  • Fotografie
  • Hoenderbraai
  • Klassieke aand
  • Kuns
  • Liggies’ Got Talent
  • Sêrkompetisie
  • Toneel

AIA Fees-wenners – 2016

  • Liggies’ Got Talent: Dewald Blaauw
  • Klassieke aand: Bianca Ernst
  • Fotografie: Qudsiyya Ismail
  • Hoenderbraai: Holy Matric Chicks
  • Toneel: Matthew Gilliland en Barco Botha (akteur) & Marne Buys (aktrise)
  • Kuns: Cailyn Ferreira
  • Ser: Gr.12’s – 80’s 90’s and Now!


Serwenners 2015

Serwenners 2015


liggieshettalent2015
kunswenner2015
klassiekeaandwenner2015
hoenderbraaiwenners2015
fotokompetisie2015