Liggies gee om!

Tydens die geesweek voor die 2016 Bokkesport atletiekbyeenkoms het die leerders 965 blikkies kos ingesamel vir die Hart- en hande groep om te versprei.

Die Hart- en hande groep is reeds hard aan die beplan om die nood in ons gemeeskap tydens 2016 te verlig.

Share This: