Liggies lewer 12 Noordwes krieketspelers!

15107279_1802791763328549_7682977343339229642_n
Die volgende leerders is verkies vir hulle onderskeie provinsiale spanne.

Azelle Venter, Chandre Anker, Jan-Harm Moolman, Mohammed Suliman, Edan Rall, Clarissa Weyer, Carma Rossouw, Caleb Seleka, Richard Champion, Zane Booyens en Lohard Janse van Rensburg!

Die skool is voorwaar trots op hierdie prestasies.