Liggies te sterk vir Centurion!

Op Saterdag 5 Maart het die Liggies die langpad Centurion toe aangepak om kragte te meet met Hokkie, Rugby en Netbal!

Die skool het uiters goedgevaar en al drie sporte se eerstespanne het op die dag koning gekraai!

Rugby 42 – 8
Netbal 19 -12
Hokkie 3 – 0

Die volledige uitslae volg hieronder.

Share This: