Lohan Hefer speel alweer die beste! Gepos 4 jare terug / Uncategorized Lohan Hefer aangewys as speler van die wedstryd in die Noordwes NPL T20 finaal. Hy het 51 lopies geslaan en 3 paaltjies gevat in die wedstryd. Lohan is `n lid van die skool se o/15 A krieketspan. Ons verwag groot dinge van Lohan die seisoen. Share This: Related