Matriek 1966 Reünie

Die matrieks van 1966 hou `n reünie op die 16de April 2016 by die skool. Vir meer inligting kan die volgende persone gekontak word.

Hettie van Eeden  072 830 2648

Pieter Viljoen 082 471 1312

Share This: