Netbal Leerders Presteer

Baie geluk aan die volgende Netbal dogters wat verkies is tot die “Elite Netbalspan” vir die Ngaka Modiri Molema distrik.

Thato Makoena
Lebogang Moeng
Kgakgamatso Mogotlwane

Share This: