Nog `n 2015 matriek prestasie!


Jacques Kotze, 2015 matriek, het gistraand `n toekenning vanaf die Pan South African Language board ontvang nadat hy as die beste leerder, English First Additional Language, aangewys is in Noordwes provinsie.

Die skool en sy onderwyser, Juf. Deidre du Preez, is baie trots op sy wonderlike prestasie!

Share This: