Uitslae: SA Nasionale Skole Perdry Kampioenskappe

Meisieskrieket wen Noordwes liga!

Photo 2016-09-26, 4 42 36 PM

Die eerste meisieskrieketspan het Woensdag teen Hoërskool Wolmaranstad in die finaal van die Noordwes Platinumliga gespeel. Liggies het die loot gewen en besluit om eerste te boul! Die span het…

Read More

Drie Liggies in Noordwes Sewesspan

NW Sewes

Drie liggies is ingesluit in die Noordwes Luiperds se o/17 span. Lohan Jahns, Bertru Jones en Max Williamson het al drie skitter vertonings gelewer tydens Hoërskool Lichtenburg se sewestoernooi wat…

Read More