Lohan Hefer speel alweer die beste!

Skaakspeler presteer baie goed!

Janko Botha

Janko Botha gaan die Dr. Kaunda distrik by die SAJCC (SA Jnr Skaakkampioenskappe) verteenwoordig nadat hy vor die o16 A span gekies is! Die skool wens Janko alle sterkte toe…

Read More

Classic Clash `n reuse sukses!

Liggies maak dit 3 uit 3! Daar was met groot opgewondenheid uitgesien na die jaarlikse FNB Classic Clash tussen Lichtenburg en KHS! Die pawiljoen was volgepak met beide skole se…

Read More

Puk Prestige Reeks: Finale Uitslae

Die finale wedstryde van die Puk Prestige reeks het plaasgevind op Woensdag 27 April. Liggies het vyf spanne, drie hokkie en twee rugby, gehad wat om eerste plekke meegeding het!…

Read More

Eerste Rugbyspan Capping Seremonie

Hoërskool Lichtenburg se eerste rugbyspan se capping seremonie het plaasgevind op di 12de April. Die seuns het die voorreg gehad om deur Johan Ackermann, afrigter van die Lions, toegespreek te…

Read More

Uitslae Wintersport vs Noordheuwel

Die laaste rondste van die Puk Prestige reeks se groepfase is die afgelope naweek voltooi toe Lichtenburg en Noordheuwel op die Fanus Booysen sportterrein kompeteer het. Ongelukkig het die eerste…

Read More

PUK Reeks skop baie goed af

slide9

Die eerste rondte van die Puk Prestige reeks het die naweek van 11 en 12 Maart plaasgevind. Hoërskool Lichtenburg het weereens uitstekend presteer en die volledige lys uitslae is hieronder:

Read More