Liggies te sterk vir Centurion!

Liggies te sterk vir Centurion!

Op Saterdag 5 Maart het die Liggies die langpad Centurion toe aangepak om kragte te meet met Hokkie, Rugby en Netbal! Die skool het uiters goedgevaar en al drie sporte…

Read More

Wiskunde boffin presteer by PUK!

Heinrich Roodt, `n 2014 matrikulant, is pas aangewys as die beste eerstejaar Wiskunde en Toegepaste Wiskunde student in 2015 op die PUK! Heinrich het einde matriek 99% in sy matriekeindeksamen…

Read More

Nog `n 2015 matriek prestasie!

Jacques Kotze, 2015 matriek, het gistraand `n toekenning vanaf die Pan South African Language board ontvang nadat hy as die beste leerder, English First Additional Language, aangewys is in Noordwes…

Read More

Superinter Uitslae 2016

Die superinter was op 23 Februarie by die Herman Immelman stadion in Germistion gehou. Liggies het teen Jeugland, Voorentoe, Vereeniging Gimnasium, Potchefstroom Gimnasium, Linden, Driehoek en Marais Viljoen deelgeneem. Die…

Read More

Swemmers presteer by Interhoër

Die volgende swemmers het uitstekend gevaar tydens die interhoër wat laasweek in Pretoria aangebied is: Silwer Medaljes: Shane van den Heever Marco du Toit Erika du Plessis. Brons Medaljes: PC…

Read More

o/15 A Krieket Presteer

o15 Finsbury

Lohan Hefer en AJ Erasmus het die naweek `n sleutel rol gespeel in die o/15 A span se 267 lopie oorwinning teen Benoni High. Lohan teken 128 lopies van 80…

Read More

Atlete presteer in Rustenburg.

Carien Breytenbach

Die volgende leerders het bo 800 punte op die ABSA Tabel aangeteken tydens Vrydagaand 05 Februarie se vriendskaplike byeenkoms te Rustenburg. Die skole wat deelgeneem het was Frikkie Meyer, RHS,…

Read More

Gemeenskap skenk water aan die skool.

Hoërskool Lichtenburg wil graag die volgende persone bedank vir `n 10 000 liter waterskenking. Ilze Coetzer en Shaun Dare van Caltex en die gemeenskap in Pretoria vir die skenking van…

Read More