Interhuis Swem

Interhuis Swem

Die Interhuis swembyeenkoms was op die 27ste Januarie by die skool aangebied. Die marlyne het uiteindelik die byeenkoms gewen en die volgende leerders het uitstekend presteer. Junior Victrix Ludorum: Erika…

Read More

Hart en hande reg vir 2016.

Photo 2016-01-29, 11 29 36 AM

Die nuwe leiers van die Hart en hande groep is Dindagaand 26 Januarie in die onthaallokaal tydens hulle geesvangaksie aangekondig. Hulle is Louwry Kruger, Cailyn Ferreira, Phiari Olivier, Juanmari Maree,…

Read More

Liggies gee om!

Photo 2016-01-28, 3 03 47 PM

Tydens die geesweek voor die 2016 Bokkesport atletiekbyeenkoms het die leerders 965 blikkies kos ingesamel vir die Hart- en hande groep om te versprei. Die Hart- en hande groep is…

Read More

Astrant redaksie ontvang opleiding.

Photo 2016-01-28, 3 00 09 PM

Die Astrant redaksie en fotograwe het leersame opleidingsessies by Mpower Media gaan bywoon. Ons sien vreeslik uit nie die eerste uitgawe van hierdie pragkoerant wat binnekort gaan verskyn. Spesiale dank…

Read More

2015 Matriekuitslae

MATRIEKKLAS 2015 – ONS TROTS!! Ons skool het ʼn 100 % slaagsyfer behaal! Ons trofeëkas kraak onder die druk van al die toekennings. Ons beklee amptelik die 2de posisie in…

Read More

Hokkie Leerders Presteer

Die volgende hokkie spelers is in hulle onderskeie Noordwes oefengroepe opgeneem: o/18: Ansche Grobler, Bianca Hurter, Masego Motlihatlhedi, Rumari Roode, Danielle Jansen van Rensburg, Elme Lange, Eunice Steenekamp, Rieze Janse…

Read More

Musiek Leerders Presteer

Die volgende leerders het hulle Unisa teorie eksamens geslaag: GRAAD 1 Chane Human Rika Roodt (93%) Theresa Roodt (85%) Simone du Plooy (87%) Veronique Pienaar Hezandri van der Westhuizen GRAAD…

Read More

Matriek 1966 Reünie

Die matrieks van 1966 hou `n reünie op die 16de April 2016 by die skool. Vir meer inligting kan die volgende persone gekontak word. Hettie van Eeden  072 830 2648…

Read More