Onderwyserswaarderingsdag in blou gehou.

18519890_1415107591845285_2694321169284608000_n
17 Mei 2017 was ons jaarlikse onderwyserswaarderingsdag.

Die onderwysers het weereens gewys waar die skool se gees lê en was potblou van kop tot tone. Hulle is heerlik bederf met musiek en 'n ontbyt wat die leerders se monde laat water het. Ons kan nie genoeg waardering wys nie.

Onnies, julle is tops!

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>