Ringbal speler by Nasionale Span ingesluit!

Daniel van Schoor
Daniel van Schoor het gedurende die September vakansie as deel van die Noordwesspan aan die Nasionale Ringbal Kampioenskappe deelgeneem. Hy is aan die einde van die week by die Nasionale o/18 Uitnodigingspan ingesluit. Baie geluk Daniel!