Skaakspeler presteer baie goed!

Janko Botha gaan die Dr. Kaunda distrik by die SAJCC (SA Jnr Skaakkampioenskappe) verteenwoordig nadat hy vor die o16 A span gekies is! Die skool wens Janko alle sterkte toe vir die toernooi en kan nie wag om te sien watter hoogtes hy nog gaan bereik nie!

Share This: