Netbal

  • Netbal
  • Netbal
  • Netbal
  • Netbal
  • Netbal

Hoërskool Lichtenburg beskik oor ses netbalbane op die skoolterrein. Netbalspelers word die geleentheid gegun om aan die volgende ligas en reekse deel te neem:

  • Best Schools’-liga (hierdie liga sluit die hele Noordwes Provinsie in)
  • Noordwes Grootskole-liga (met tien spanne)
  • PUK-reeks (o/14B- en o/16A-wenner gedurende 2014)

Ons bied ook ons eie rondomtalietoernooi aan. Verder kry netbalspelers die geleentheid om in provinsiale spanproewe te speel. In 2015 word daar nege spelers in die Noordwes-span opgeneem, naamlik:

  • Masego Lekome (o/15A-span)
  • Thato Mokoena (o/16B-span)
  • Rozaane Gouws (o/17B-span)
  • Lebogang Moeng (o/17A-span)
  • Dawida van Biljon (o/16A-span)
  • Zineldi van Heerden (o/14A-span)
  • Zane Jones (o/15A-span)
  • Giovanna Sieli (o/14A-span)
  • Henne Buitendach (o/14A-span)
    Noordwes Netbal Voor:  Thato Mokoena (0/16A), Rozaane Gouws (0/17B), Lebogang Moeng (0/17A), Dawida van Biljon (0/16A), Masego Lekomo (0/15A) Agter: Zineldi van Heerden (0/14A), Zane Jones (0/15A), Giovanna Sieli (0/15A) Afwesig:  Henne Buitendach (0/14B)

    Noordwes Netbal
    Voor: Thato Mokoena (0/16A), Rozaane Gouws (0/17B), Lebogang Moeng (0/17A), Dawida van Biljon (0/16A), Masego Lekomo (0/15A)
    Agter: Zineldi van Heerden (0/14A), Zane Jones (0/15A), Giovanna Sieli (0/15A)
    Afwesig: Henne Buitendach (0/14B)

Hoërskool Lichtenburg beskik ook oor binnenshuise aksienetbalbane.