Rugby

  • Rugby
  • Rugby
  • Rugby
  • Rugby
  • Rugby
  • Rugby

Ons skool het in Maart 2015 ‘n uiters geslaagde 0/16 week tuis aangebied. Ons eie 0/16A span is as die wenners van die week aangekondig! Die 0/16A span het ook die PUK Prestige Reeks gewen. Ons het dan ook verskeie spelers wat gekies is vir die onderskeie Luiperdspanne:

Lohann Jahns en Cravian Smith, albei o/16-spelers, is tot die Grant Khomo-span vir 2015 verkies.
Grant Khomo week

Grant Khomo week

Die volgende rugbyspelers is tot die o/16-Valkeweek verkies:

  • Henco Nel
  • Vihan Muller
  • Henk Venter

DSC_0028
Die volgende rugbyspelers is tot die o/16-plattelandspan verkies:

  • Wilco Smalman
  • Johann Kotze
  • Eltin Kleynhansli>
  • Donnovan Serfontein
  • Johanno Coetzee
  • Liam Rothman
  • Ernst Gentle
  • Chris van Rooyen
  • TG Janse van Rensburg
  • Arno Nortje
  • Dian Pretorius
  • Andries Knoetze
  • 0/16 Plattelandspelers 2015

    0/16 Plattelandspelers 2015

Die volgende rugbyspelers is tot die Luiperds o/18-akademiespan verkies:

  • Ockie Ackerman
  • Heinrico Maree

DSC_0017
Die volgende rugbyspelers is tot die o/18-plattelandspan verkies:

  • Arrie van den Berg
  • Jaco Lombaard

DSC_0014

Johan Dettman is gekies vir die 0/18 Cravenweekspan vir 2015

0/18 Cravenweek

0/18 Cravenweek

Uitblinkers

Beeldtrofee, Direkteurstrofee en Administrateursbeker

  • 1931 – speel in die finaal
  • 1932 – speel in die finaal
  • 1958 – medewenners
  • 1988 – o/15-wenners en 1ste span-wenners
  • 1990 – speel in die finaal
  • 2011 – speel in die finaal
  • 2014 – speel in finaal