Hoërskool Lichtenburg beskik oor ‘n 25m swembad. Jaarliks word ‘n Interhuis-gala aangebied en swemmers neem in hul verskeie bokspanne deel.
Deelname aan ‘n Interskole-kompetisie geskied vroeg in die jaar. Individue neem tydens die swemseisoen aan verskeie gala’s reg oor die provinsie deel.