Swemmers begin seisoen op hoë noot!

15170950_1802795076661551_6960322298708172537_n
Die volgende swemmers het hulle 2016/2017 seisoen die afgelope naweek uitstekend afgeskop en almal medaljes verwerf.

Mpho Nhlapo - Brons Rugslag
Stefan Slabbert - Brons Borsslag, Brons Vryslag en Silver Vlinserslag
Jackus Boshoff - Brons Vlinderslag, Silver Rugslag, Silver Borsslag, Silver Vryslag
Thomas Bevan - Brons Rugslag, Brons Vryslag.