Swemmers presteer by Interhoër

Die volgende swemmers het uitstekend gevaar tydens die interhoër wat laasweek in Pretoria aangebied is:
Silwer Medaljes:
Shane van den Heever
Marco du Toit
Erika du Plessis.

Brons Medaljes:
PC Meyer (x2)
Erika du Plessis
Marco du Toit
Simone van den Heever
Maryke Botha (x2)
Thomas Bevan.

Die spanfoto verskyn langsaan.

Share This: