Op 20 Mei 2017, het die Bloumasjien in groot getalle KHS toe vertrek vir die jaarlikse Classic Clash. Ons netbal-eerstepan het ongelukkig naelskraap verloor. Die hokkie eerstespan het behoorlik vir KHS gewys waar Dawid die wortels gegrawe het en het 7-1 gewen Die rugby eerstespan het na 'n senutergende wedstryd uiteindelik 25-22 gewen.
Twee, drie, hier kom die Bloumasjien. Vier, vyf , ses, Liggies is beter as die res!