Twee oud-liggies by vanjaar se spele!

Le Roux Hamman en Leon Els, albei oud-liggies, gaan Suid-Afrika vanjaar by die olimpiese spele verteenwoordig.

Le Roux het gekwalifiseer vir die 400m hekkies terwyl Leon by die Paralympics aan rolstoeltennis gaan deelneem.

Altwee atlete het erepennings vroeër die jaar vanaf die skool ontvang!

Share This: