Uitslae Wintersport vs Noordheuwel

Die laaste rondste van die Puk Prestige reeks se groepfase is die afgelope naweek voltooi toe Lichtenburg en Noordheuwel op die Fanus Booysen sportterrein kompeteer het.

Ongelukkig het die eerste netbal en hokkiespanne en die eerste rugbyspan moes met `n 22-22 gelykopuitslag tevrede wees.

Die ander spanne het egter baie goed gevaar en die volledige uitslae is hieronder:

Share This: