Uitslag van vriendskaplike atletiek op 29 Januarie 2016

Atlete Presteer

Tydens die vriendskaplike byeenkoms gehou op 29 Januarie 2016 het die volgende atlete uitstekend presteer.

Carma Rossouw M o/16 Gewigstoot 13.49m 986 Punte
Olebogeng Mogapi S o/16 800m 2:02:18 912 Punte
Gontse Selebogo S o/17 Driesprong 13.78m 867 Punte
Anri Louw M o/17 Gewigstoot 12.58m 860 Punte
Dawida van Biljon M o/17 Gewigstoot 12.57m 859 Punte
Gomelemo Kerileng S o/16 200m 23.60s 841 Punte
Johane Goosen M o/17 Hoogspring 1.55m 822 Punte
Marais Oosthuizen S o/16 200m 23.78s 821 Punte

Carma Rossouw

Olebogeng Mogapi

Share This: