Wiskunde boffin presteer by PUK!


Heinrich Roodt, `n 2014 matrikulant, is pas aangewys as die beste eerstejaar Wiskunde en Toegepaste Wiskunde student in 2015 op die PUK!

Heinrich het einde matriek 99% in sy matriekeindeksamen behaal.

Juf. Odendaal sê sy kan nie wag om te sien watter bydraes Heinrich nog eendag tot die Wiskunde gaan maak nie!

Heinrich, Hoërskool Lichtenburg is trots op jou!

Share This: