Op 9 September was die SA Skole Avontuur byeenkoms gehou te Aldam vakansieoord. Goed voorbereid en met baie spanning het 7 van ons skool se spanne gaan deelneem aan ‘n baie suksesvolle avontuur byeenkoms. Die junior spanne moes 48km voltooi en alle punte bereik om ‘n plek te behaal. Dit het bestaan uit die volgende: […]
Viewing archive for Kategorie: Uncategorized
Graad 8 2019 Opedag
‘n Paar artikels uit ons Astrant koerant
Twee, drie, hier kom die Bloumasjien!
Op 20 Mei 2017, het die Bloumasjien in groot getalle KHS toe vertrek vir die jaarlikse Classic Clash. Ons netbal-eerstepan het ongelukkig naelskraap verloor. Die hokkie eerstespan het behoorlik vir KHS gewys waar Dawid die wortels gegrawe het en het 7-1 gewen Die rugby eerstespan het na ‘n senutergende wedstryd uiteindelik 25-22 gewen. Twee, drie, […]
Liggies roer oral waar hulle toer!
Die afgelope vakansie het verskeie van ons sportspanne regoor die land aan toernooie deelgeneem en die bloutrots saamgevat waar hulle okal gegaan het. Die o/16 hokkiespan het skade gemaak en hulle toernooi by Hoërskool Menlopark gewen, die eerste span het ook uitstekend gevaar en het 2 wedstryde gespeel; wat gelykop geëindig het en wen 3. […]
Liggie-liefde verf Potchefstroom rooi
2017 se Interhoër was hierdie jaar weereens ʼn groot sukses. Al die atlete het puik presteer en ʼn klomp goue, silwer en brons medaljes huis toe gebring. In besonder baie geluk aan Carma Rossouw(gewigstoot) en Clarissa Weyer(spiesgooi) wat die trofee vir die beste prestasie op die veld deel. Die kompetisie was sterk en die gehoor […]
Meisieskrieket wen Noordwes liga!
Die eerste meisieskrieketspan het Woensdag teen Hoërskool Wolmaranstad in die finaal van die Noordwes Platinumliga gespeel. Liggies het die loot gewen en besluit om eerste te boul! Die span het uitstekend in die veld presteer en geslaag daarin om Wollies tot 118/6 te beperk inb hulle 20 beurte. Die volgende boulers het uitgestaan: Azelle Venter: […]
Avontuurspanne domineer by Provinsiale Byeenkoms
Die Liggies avontuurspanne het die afgelope naweek die kompetisie heeltemal oorheers by die provinsiale byeenkoms! Spanne van Gauteng en Noordwes neem saam aan die kompetisie deel! In die Junior kompetisie kon Liggies daarin slaag om beide die goue en die silwer medalje huistoe te bring, terwyl die senior spanne al die plekke op die podium […]