Koshuis

Ons spog met twee volle toegeruste koshuise – Justitia Meisieskoshuis en Aanhouwen Seunskoshuis.  Albei is op die skoolterrein en die veiligheid van leerders word ten alle koste eerste gestel.

Die spyskaarte vir drie gebalanseerde maaltye per dag, word deur ‘n paneel van dieetkundiges uitgewerk, en dan in ‘n moderne kombuis met gesonde gaarmaakmetodes voorberei.

Koshuisgelde vir die jaar 2020 beloop R26 850.00 per leerder per jaar. Koshuisgelde is streng vooruitbetaalbaar.
Koshuisgelde kan as volg betaal word:
Per kwartaal (3 kwartale): R8 950.00
Per maand (10 maande): R2 685.00

Finale betaling, 31 Oktober 2020

Koshuisbestuur:

Hoof: Mnr. D Mathee
SDO: Ondersteuning / Dissipline : Mnr I Pretorius
Finansies: Me H de Wet
Voedseldiensbestuur: Me N Terblanche
SDO – Justitia: Mnr G Botha
SDO – Aanhouwen: Mnr H Odendaal
Verteenwoordigende Leerlingraad voogde:
Justitia : Me P Dj van Arkel
Aanhouwen: Mnr M Bondesio

Laai af

Koshuisbeleid

Koshuisaansoek 2020 Afrikaans