Vakkeuses:
Die volgende vakke word by Hoërskool Lichtenburg aangebied as Vakkeuses: Gr 10 – Gr 12
- Afrikaans Huistaal
- Afrikaans Addisionele Taal
- Engels Huistaal
- Engels Addisionele Taal
- Wiskunde, Wiskunde Geletterdheid of Tegniese Wiskunde
- Fisiese Wetenskap of Tegniese Wetenskap
- Lewenswetenskap
- Rekeningkunde
- Besigheidstudies
- Ekonomie
- Rekenaartoepassingstegnologie
- Inligtingstegnologie
- Meganiese Tegnologie
- Elektriese Tegnologie
- Musiek
- Lewensorientering
- Geografie
- Verbruikerstudies
- Ingenieursgrafika en Ontwerp
MATRIEKUITSLAE
- ‘n 100%-slaagsyfer as jaarlikse doelwit
- Leerders eindig met individuele prestasies gereeld onder die top 10 provinsiale en vakpresteerders
- Hoërskool Lichtenburg is jaarliks een van die top 3 akademiese skole in Noordwes Provinsie (in die groep skole met meer as 200 gr 12-leerders)
- Meer as 80% van gr. 12-leerders slaag gr. 12 jaarliks met graadvrystelling; en behaal dikwels toekennings vir die beste prestasies in die distrik
2016
207 Kandidate
100% Slaagsyfer
337 Onderskeidings
80.7% Kwalifiseer vir verdere graadstudie
16.9% Kwalifiseer vir verdere diplomastudie
2017
239 Kandidate
98.75% Slaagsyfer
62% Graadgemiddeld
266 Onderskeidings
80.8% Kwalifiseer vir verdere graadstudie
15.5% Kwalifiseer vir verdere diplomastudie